|
Lyrics >
R >
Realm lyrics >
Mama lyrics
Buy unreleased and rare Realm CDs & Vinyl records (over 189 titles available!)
Chorus : Mama, ek wil 'n man he Mama Wie, wie ,wie ,wie kom daar aan Mama ek wil 'n man he Mama Ek wil 'n man he Mama, Ek wil 'n man he Watse man my liewe kind? Wil jy dalk 'n rywer he Nee, mama, nee x2 Chorus Mama Ek wil 'n man he Watse man my liewe kind? Wil jy dalk 'n rasta he Nee, mama, nee x2 Chorus Mama, Ek wil 'n man he Watse man my liewe kind? Wil jy dalk 'n biker he Nee, mama, nee x2 Mama ek wil 'n man he Watse man my liewe kind Wil jy dalk 'n boerseun he Ja,ja,ja,ja,ja,ja,ja Ja,ja ek wil 'n boerseun he ,mama oh oh yeh by hom in sy arms le ja ja 'n rywer die wil ek nie want pille sluk die soek ek nie 'n rasta die wil ek nie want dagga rook dit lus ek nie 'n biker die wil ek nie want dis nie goed vir my hare nie. Chorus x4 Yummy, mammie..... ![]() More Realm Song Lyrics
Other Top LyricsDo you love Realm? We have many more Realm lyrics on our site. Please looks around and have fun viewing our Realm song lyrics. |
| |||||||
|
|